Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Uit "Wat die hart van vol is" deur PETER BLUM
Uit "Wat die hart van vol is" deur PETER BLUM [boodskap #32922] Sat, 29 July 2000 00:00 na volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Uit “Wat die hart van vol is”
Peter Blum

So lê u spore diep in my. U het my bitter
denke bekeer, my bitsig-bose tong
geleer om soet te buig, eers tot u eer,
toe ook met ander lof. 'n Duister, jong,
verstokte vasteland het u laat skitter
met kenbaarhede; heidense kontrei
het u welluidender vernoem - gedoop
in 'n nuwe taal wat oor die landkaart sprei
(waardeur ek groei, maar wat deur my ook groei)
- pleknaam tot pleknaam Kaap die Goeie Hoop.
Re: Uit "Wat die hart van vol is" deur PETER BLUM [boodskap #32969 is 'n antwoord op boodskap #32922] Mon, 31 July 2000 00:00 Na vorige boodskap
lexmaniac  is tans af-lyn  lexmaniac
Boodskappe: 3
Geregistreer: July 2000
Karma: 0
Junior Lid
Mooi. als ik dit lees zou ik dadelijk het vliegtuig nemen om te komen
kijken. Maar spijtig genoeg heb ik geen vakantie nu :(

Lex.

skryf in boodskap news:39823B0E.A6DEBCBB@home.com...
Uit "Wat die hart van vol is"
Peter Blum

So lê u spore diep in my. U het my bitter
denke bekeer, my bitsig-bose tong
geleer om soet te buig, eers tot u eer,
toe ook met ander lof. 'n Duister, jong,
verstokte vasteland het u laat skitter
met kenbaarhede; heidense kontrei
het u welluidender vernoem - gedoop
in 'n nuwe taal wat oor die landkaart sprei
(waardeur ek groei, maar wat deur my ook groei)
- pleknaam tot pleknaam Kaap die Goeie Hoop.
Vorige onderwerp: Suid Afrika vs Botswana
Volgende onderwerp: Die verbanne woor ka**er
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 13:26:42 UTC 2024